If you are in matric, this is the only app you will need!

Maroela Matrieks Screenshot
Maroela Matrieks Screenshot
Update
Mar 27, 2023
Developer
Category
Installs
10,000+
Rate
0
Om jou matriekuitslae te kry was nog nooit só maklik nie. Maroela Media het die “Maroela Matrieks”-app ontwikkel om dit vir matrikulante so maklik as moontlik te maak om toegang tot hul uitslae te kry sodra dit vrygestel word. Lees ook die verskillende artikels op die app wat bietjie jou aandag kan aftrek van die boeke of wat jou raad sal gee hoe om beter te leer en hoe om die spanning van die eindeksamen te hanteer. As jy in matriek is, is hierdie die enigste app wat jy gaan nodig hê! Vertel gerus ook jou vriende en familie van die app sodat hulle ook jou uitslae maklik kan sien. Lekker, Maroela!